In Afrikaans
-
Hoërskool
Graad 9 Omvattende Wiskunde Oefenvraestel boekie (kwartaal 3)
R65,00 Add to cartRated 0 out of 5 -
Hoërskool
Graad 9 Omvattende Wiskunde Oefenvraestel boekie (kwartaal 4)
R65,00 Add to cartRated 0 out of 5 -
Hoërskool
Oppervlakte, omtrek, buite oppervlakte en volume
R10,00 – R15,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5 -
In Afrikaans
Tafels maklik gemaak
R100,00 – R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 5.00 out of 5 -
Hoërskool
Trigonometrie Opsoming
R10,00 – R15,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5 -
Hoërskool
Waarskynlikheid
R10,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5
Customer Reviews
★★★★★ 5/5
Goeie dag, ek wil graag laat weet hoe tevrede ons is met die Wiskunde Wenners werk boeke, vraestelle ens.
My kleindogter se punte is met 20% op vanaf die eerste kwartaal.
1e kwartaal- 66%
2e kwartaal- 76%
3e kwartaal- 86%
Sy het baie hard gewerk maar die vraestelle en hersienings het haar so baie gehelp.
Baie dankie.
- Jansie Venter
"Beste wiskunde hulpboeke vir u kind. Dit is regtig n' wenner. My dogter se Juffrou vandag haar boek gesien en my dadelik gekontak vir die nr sodat sy dit ook kan koop."
- Michelle Vaughan
"Amazing boeke !!"
- Christine Du Plessis Nel
"Ek Tutor al vir 10 jaar, eerste keer die jaar 'n graad 4 en 5 sel gekoop, UITSTEKEND!"
- Yvette Von Wielligh Jansen
My dogtertjies is in Oranje Meisieskool en hierdie hulpmiddels gaan geweldig baie help. Jy verduidelik dit so mooi!! Baie dankie!!
- Lizanne


Guaranteed safe checkout – Yoco Payments