Graad 10 Omvattende Wiskunde Oefenvraestel boekie (kwartaal 1)

Sluit vraestel en memo in.
Digitale vraestel (pdf).
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel(le) (pdf) af te laai.

R70,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Omvattende Wiskunde oefenvraestel boekie (kwartaal 1)

Hierdie intensiewe wiskunde Oefenvraestel boekie wat antwoorde insluit, is gelykstaande aan die voltooiing van vyf afsonderlike oefenvraestelle in een omvattende boekie.

Hierdie Oefenvraestel boekie is ontwerp om eksamentoestande te simuleer en studente uit te daag om hulle volle potensiaal te bereik, en dek ‘n groot spektrum wiskundige onderwerpe.

By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.

Sluit in: algebraïese uitdrukkings, vergelykings en ongelykhede, eksponente, getalpatrone en trigonometrie.

Hierdie vraestel is ingesluit in die Omvattende oefenvraestel boek.

Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Customer Reviews

5/5