Omvattende Wiskunde oefenvraestel boekie (kwartaal 4)
Hierdie intensiewe wiskunde Oefenvraestel boekie wat antwoorde insluit, is gelykstaande aan die voltooiing van vyf afsonderlike oefenvraestelle in een omvattende boekie.
Hierdie Oefenvraestel boekie is ontwerp om eksamentoestande te simuleer en studente uit te daag om hulle volle potensiaal te bereik, en dek ‘n groot spektrum wiskundige onderwerpe.
Sluit in: alle graad 10 werk.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.
Hierdie vraestel is ingesluit in die Omvattende oefenvraestel boek.
Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans