Graad 2 Wiskunde hulp

Rated 5.00 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

Wiskunde hulp vir Graad 2 (nuwe uitgawe).

Sien graad 2 Wiskunde hulp voorbeeld (gratis!)
Besoek ons ​​winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

R110,00R130,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Hulpboeke verskaf duidelike verduidelikings, talle voorbeelde, geheue hulpmiddels en boeiende oefeninge om studente te help om wiskunde konsepte te verstaan en te bemeester. Hierdie tipe hulpbronne kan hul leer ondersteun en hul selfvertroue ‘n hupstoot gee in die aanpak van wiskundige probleme. 125 bladsye
Geskryf deur Nienke Nieuwenhuizen.

E-boeke (pdf) is in volkleur terwyl gedrukte boeke in swart en wit is.

Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
E-boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou e-boek(e) (pdf) af te laai.

 

 

Weight N/A
Dimensions N/A

2 reviews for Graad 2 Wiskunde hulp

  1. Rated 5 out of 5

    smithdesre39@gmail.com (verified owner)

    Julle boeke is fantasties! Baie dankie vir die vinnige diens ❤️

  2. Rated 5 out of 5

    Tanya Homan (verified owner)

    I make use of online purchases frequently and I can honestly say that the service I received at Wiskunde Wenners is unmatched. My order was being processed mere minutes after I placed it. I ordered on Friday and received it today (Monday). The book looks to be very educational and I am sure it is going to be of great value for my son next year. Thank you for such awesome service. It is highly appreciated.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Customer Reviews

5/5
error: Content is protected !!