Hulpboeke verskaf duidelike verduidelikings, talle voorbeelde, geheue hulpmiddels en boeiende oefeninge om studente te help om wiskunde konsepte te verstaan en te bemeester. Hierdie tipe hulpbronne kan hul leer ondersteun en hul selfvertroue ‘n hupstoot gee in die aanpak van wiskundige probleme. 164 bladsye
Geskryf deur Nienke Nieuwenhuizen.
E-boeke (pdf) is in volkleur terwyl gedrukte boeke in swart en wit is.
Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
E-boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou e-boek(e) (pdf) af te laai.
Angelique De koker (verified owner) –
Baie dankie vir die boeke dit help mamma en kind baie beter verstaan