Hulpboeke verskaf duidelike verduidelikings, talle voorbeelde en geheue hulpmiddels om studente te help om wiskunde konsepte te verstaan en te bemeester. Hierdie tipe hulpbronne kan hul leer ondersteun en hul selfvertroue ‘n hupstoot gee in die aanpak van wiskundige probleme.
Geskryf deur Nienke Niewenhuizen.
Digitale boeke (pdf) is in volkleur terwyl gedrukte boeke in swart en wit is.
Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
Digitale boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale boek(e) (pdf) af te laai.
Marga Visser (verified owner) –
Ek het omtrent al jou ander wsk boeke gekoop…. lyk vrek oulik…