Graad 4 Wiskunde Oefenvraestel kwartaal 4.
Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die Wiskunde Oefen en Vraestelboek vir graad 4.
Stel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor, optel en aftrek, meetkundige patrone, vermenigvuldiging en deling, breuke, 3D vorms, massa, omtrek en oppervlakte, posisie en beweging
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.
Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans