Hulpboeke verskaf duidelike verduidelikings, talle voorbeelde, geheue hulpmiddels om studente te help om wiskunde konsepte te verstaan en te bemeester. Hierdie tipe hulpbronne kan hul leer ondersteun en hul selfvertroue ‘n hupstoot gee in die aanpak van wiskundige probleme. 147 bladsye
Geskryf deur Nienke Nieuwenhuizen.
E-boeke (pdf) is in volkleur terwyl gedrukte boeke in swart en wit is.
Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
E-boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou e-boek(e) (pdf) af te laai.
Bianca De Carvalho (verified owner) –
Goeie dag
Ek het verlede week vir my dogter jou Gr 5 en Gr 6 Wiskunde handleidings gekoop – dit is fantasties!!! Ek weet sommer ons Wiskunde hoofpyn is iets van die verlede.
Marga Visser (verified owner) –
Ek het omtrent al jou ander wsk boeke gekoop…. lyk vrek oulik…
Angelique De koker (verified owner) –
Baie dankie vir die boeke dit help mamma en kind baie beter verstaan