Graad 5 Wiskunde Oefenvraestel (kwartaal 1)

Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die wiskunde oefen en vraestelboek vir graad 5.
Digitale boeke (pdf) in volkleur.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale boek(e) (pdf) af te laai.

R23,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Graad 5 Wiskunde Oefenvraestel kwartaal 1.

Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die Wiskunde Oefen en Vraestelboek vir graad 5.

Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor, getalsinne, optel en aftrek, numeriese patrone, vermenigvuldiging en deling, tyd, data hantering, eienskappe van 2D vorms, inhoud en volume.

By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.

Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Customer Reviews

5/5