Hulpboeke verskaf duidelike verduidelikings, talle voorbeelde en geheue hulpmiddels om studente te help om wiskunde konsepte te verstaan en te bemeester. Hierdie tipe hulpbronne kan hul leer ondersteun en hul selfvertroue ‘n hupstoot gee in die aanpak van wiskundige probleme.
Geskryf deur Nienke Niewenhuizen.
Digitale boeke (pdf) is in volkleur terwyl gedrukte boeke in swart en wit is.
Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
Digitale boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale boek(e) (pdf) af te laai.
Bianca De Carvalho (verified owner) –
Goeie dag
Ek het verlede week vir my dogter jou Gr 5 en Gr 6 Wiskunde handleidings gekoop – dit is fantasties!!! Ek weet sommer ons Wiskunde hoofpyn is iets van die verlede.
Angelique De koker (verified owner) –
Baie dankie vir die boeke dit help mamma en kind baie beter verstaan
Renette Du Preez (verified owner) –
Julle produk is baie oulik