Graad 6 Wiskunde Oefenvraestel (kwartaal 2)

Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die wiskunde oefen en vraestelboek vir graad 6.
Digitale boeke (pdf) in volkleur.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale boek(e) (pdf) af te laai.

R24,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Graad 6 Wiskunde Oefenvraestel kwartaal 2.

Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die Wiskunde Oefen en Vraestelboek vir graad 6.

Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor, vermenigvuldiging en deling, eienskappe van 3D voorwerpe, numeriese patrone, simmetrie, kapasiteit en volume.

By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.

Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Customer Reviews

5/5