Graad 6 Wiskunde Oefenvraestel kwartaal 4.
Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die Wiskunde Oefen en Vraestelboek vir graad 6.
Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor, vermenigvuldiging en deling, gewone breuke, eienskappe van 3D voorwerpe, omtrek, oppervlakte en volume, getalsinne, transformasies, posisie en verplasing, waarskynlikheid.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.
Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans