Graad 7 Wiskunde Oefenvraestel kwartaal 1.
Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die Wiskunde Oefen en Vraestelboek vir graad 7.
Telgetalle, eksponente, meetkunde van reguit lyne, konstruksies, meetkunde van 2D vorms.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.
Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans