Graad 7 Wiskunde Oefenvraestel kwartaal 4.
Sluit vraestel en memo in. Dieselfde vraestel is ook in die Wiskunde Oefen en Vraestelboek vir graad 7.
Heelgetalle, numeriese en meetkundige patrone, funksies en verwantskappe, algebraïese uitdrukkings, algebraïese vergelyking, versamel, organiseer en som data op, verteenwoordig data, interpreteer, ontleed en rapporteer data, waarskynlikheid.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.
Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans