Graad 8 Omvattende Wiskunde Oefenvraestel boekie (kwartaal 3)

Sluit vraestel en memo in. 55 bladsye.
Digitale vraestel (pdf).
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel(le) (pdf) af te laai.

R60,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Graad 8 Omvattende Wiskunde oefenvraestel boekie (kwartaal 3)

Hierdie intensiewe wiskunde Oefenvraestel boekie wat antwoorde insluit, is gelykstaande aan die voltooiing van vyf afsonderlike oefenvraestelle in een omvattende boekie.

Hierdie Oefenvraestel boekie is ontwerp om eksamentoestande te simuleer en studente uit te daag om hulle volle potensiaal te bereik, en dek ‘n groot spektrum wiskundige onderwerpe.

Sluit in: gewone breuke, persentasies, desimale breuke, stelling van Pythagoras, oppervlakte en omtrek van 2D vorms, buite-oppervlakte en volume van 3D vorms en data hantering.

Hierdie boekie is ingesluit in die Omvattende oefenvraestel boek vir gr 8.

By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.

Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Customer Reviews

5/5
error: Content is protected !!