Graad 9 Omvattende Wiskunde Oefenvraestel boekie (kwartaal 1)

Sluit vraestel en memo in.
Digitale vraestel (pdf).
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel(le) (pdf) af te laai.

R65,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Omvattende Wiskunde oefenvraestel boekie (kwartaal 1)

Hierdie intensiewe wiskunde Oefenvraestel boekie wat antwoorde insluit, is gelykstaande aan die voltooiing van vyf afsonderlike oefenvraestelle in een omvattende boekie.

Hierdie Oefenvraestel boekie is ontwerp om eksamentoestande te simuleer en studente uit te daag om hulle volle potensiaal te bereik, en dek ‘n groot spektrum wiskundige onderwerpe.

Sluit in: telgetalle, heelgetalle, gewone breuke, desimale breuke, eksponente, numeriese en meetkundige patrone, funksies en verwantskappe, algebraïese uitdrukkings en algebraïese vergelykings.

Hierdie Oefenvraestel boeke is ingesluit in die gr 9 Omvattende oefenvraestel boek.

By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.

Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Customer Reviews

5/5