Graad 9 Omvattende Wiskunde Oefenvraestel boekie (kwartaal 2)

Sluit vraestel en memo in.
Digitale vraestel (pdf).
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel(le) (pdf) af te laai.

R65,00

Guaranteed safe checkout – Yoco Payments

Omvattende Wiskunde oefenvraestel boekie (kwartaal 2)

Hierdie intensiewe wiskunde Oefenvraestel boekie wat antwoorde insluit, is gelykstaande aan die voltooiing van vyf afsonderlike oefenvraestelle in een omvattende boekie.

Hierdie Oefenvraestel boekie is ontwerp om eksamentoestande te simuleer en studente uit te daag om hulle volle potensiaal te bereik, en dek ‘n groot spektrum wiskundige onderwerpe.

Sluit in: meetkunde van 2D vorms, meetkunde van reguit lyne, stelling van Pythagoras en omtrek en oppervlakte van 2D vorms.

Hierdie Oefenvraestel boeke is ingesluit in die gr 9 Omvattende oefenvraestel boek.

By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.

Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Customer Reviews

5/5