Graad 9 Omvattende Wiskunde oefenvraestel boekie (kwartaal 4)
Hierdie intensiewe wiskunde Oefenvraestel boekie wat antwoorde insluit, is gelykstaande aan die voltooiing van vyf afsonderlike oefenvraestelle in een omvattende boekie.
Hierdie Oefenvraestel boekie is ontwerp om eksamentoestande te simuleer en studente uit te daag om hulle volle potensiaal te bereik, en dek ‘n groot spektrum wiskundige onderwerpe.
Sluit in: transformasies, meetkunde van 3D vorms, data hantering en waarskynlikheid.
Hierdie Oefenvraestel boeke is ingesluit in die gr 9 Omvattende oefenvraestel boek.
By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou digitale vraestel (pdf) af te laai.
Besoek ons winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans