Tyd Maklik Gemaak

Tyd maklik gemaak
Help jou kind om horlosie lees te bemeester!
Hierdie boek deur Nienke Nieuwenhuizen leer leerders deur illustrasies, praktiese oefeninge en duidelike verduidelikings om beide analoog en digitale tyd te lees en te skryf — stap vir stap, met begrip en sekerheid.

Besoek ons ​​winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Price range: R75,00 through R85,00

Guaranteed safe checkout online.
Validated SSL Encryption.
Trusted Payment Partners

Bemeester tyd met gemak.
Sukkel u kind om horlosies te lees en tyd te bepaal. Tyd maklik gemaak is die perfekte boek om te help. Ontwerp om jong leerders te help om analoog en digitale tyd te lees en te skryf met selfvertroue. Perfek vir leerders wat wil leer om tyd maklik te lees.

Geskryf deur Nienke Nieuwenhuizen. 85 bladsye.

Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
E-boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou e-boek(e) (pdf) af te laai.

Weight N/A
Dimensions N/A

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Customer Reviews

5/5
error: Content is protected !!