Reviews
★★★★★ Rated 5 out of 5
""Amazing boeke !!""
- Christine Du Plessis Nel
"Ek Tutor al vir 10 jaar, eerste keer die jaar 'n graad 4 en 5 sel gekoop, UITSTEKEND!"
- Yvette Von Wielligh Jansen
Goeie more Nienke
Ek deel met jou my blydskap oor hoe my jongste dogter, nou gr4, jul gr5 hulp boek ervaar.
Ons het besluit om reeds deur die boek te begin werk, omdat ons gesukkel het om verduidelikings te kry, wat sy verstaan vir gr3 en gr4. Nou kan ons terug gaan en die werk klaar maak vir die jaar.
Sy is van natuur slim en vinnig in hoofrekene maar hou nie daarvan om wiskunde of taal reels te leer en memoriseer nie.
Vanoggend was die boekkies afgelewer, baie dankie en ons het vlugtelik na dit gekyk oor ontbyt. Sy was nie opgewonde oor die nuwe boek nie en het met moeite n hoofstuk aangepak - geld. Ek het gevra dat hul n hoofstuk lees en notas maak om dan vir my te kom verduidelik wat in die hoofstuk staan. Wel... sy het sopas na my gekom en gesê "mamma! ek verstaan nou, ek verstaan! kan ek maar nog hoofstuk doen?" Wel met baie blydskap sê ek natuurlik ja, en sy kies toe tyd EN breuke.
Nienke my kind verstaan!!! BAIE dankie van n mismoedige mamma wie vir die afgelope 2 jaar sukkel om wiskunde te verduideluk sonder n "tutor". Jul produk het soveel waarde aan ons tuisskool geheg, en dit in een dag, BAIE BAIE dankie vir wat jul doen. My kind is vir die eerste keer opgewonde en vrolik oor wiskunde.
Mag jul en jul besigheid geseend bly, in Jesus naam. Numerie 6'24-26 vir jou. Groete

- Chantellé
My dogtertjies is in Oranje Meisieskool en hierdie hulpmiddels gaan geweldig baie help. Jy verduidelik dit so mooi!! Baie dankie!!
- Lizanne
Wow ek nou gou deur gegaan, julle verduidelik so mooi...🙏🙏 beste besluit ooit om dit te koop. Mooi kleurvol sodat sy dit kan snap.. 🌸
- Madeleine Muller
Liewe graad 4 ouers... Ek het vir my hierdie boeke gekoop. Dit verduidelik die werk baie mooi... julle kan gerus vir julle dit koop.
- Anonymous
Very impressive! I bought the digital downloads for my tutor students, absolutely going to stock up on Printed copies soon
- Yvette Von Wielligh Jansen
"Goeiemiddag 🙋♀💐🌈NIENKE🌺BAIE DANKIE MY KIND HET GRD4 GESLAAG.
VANAF N VLAK 1 IS HY OP VLAK 3 MET SY WISKUNDE.
BAIE DANKIE "
- Anonymous
"Jou opsommings, oefeneninge en verduidelikings is so wonderlik.
Sal graag weer n gr7 vir 2024 wil he.
Baie dankie"
- Blanche
"more so baie dankie vir my boeke... ek sal beslis weer bestel... !!"
- Anonymous
"Julle boeke is absoluut amazing. My dogter het in Junie eksamen n 1 gekry. Het hierdie boek gekoop. Van 20% na 68% nou in September toets reeks. Koop definitely vlg jaar vroeg die boek. Baie dankie"
- Michelle Vaughan -
"Oulike boeke, baie goeie diens"
- Schalcha Loots Erasmus -
"Uitstekende diens, kan aanbeveel met die grootste vrymoedigheid. Binne minute nadat ek iets gevra is, is ek gehelp."
- Mary-jane Loggenberg -
“HI bitter dankie waardeer. Dis bitter oulike boeke”
- Zelda Johnson
“Ek het verlede week vir my dogter jou Gr 5 en Gr 6 Wiskunde handleidings gekoop - dit is fantasties!!! Ek weet sommer ons Wiskunde hoofpyn is iets van die verlede.”
- Bianca
“Nienke, jou boeke is uitstekend!”
- Maria Tyrannes -
“My dogter is al van Graan R tot nou Graad 4 by Nienke. Wiskunde is haar gunsteling vak. Sy sien uit daarna om Saterdae Wiskunde saam met Nienke te doen. Haar punte is baie goed en sy verstaan so mooi want Nienke het die kuns om dit maklik te verduidelik sodat dit lekker raak vir die kinders!!!!😁”
- Coreen Stroebel -
“Hi Wiskunde Mammas, Wiskunde wenners, met Juf Nienke, het vir my en Liya n nuwe wereld oopgemaak, baie minder stress en baie meer selfvertoue, moenie dat die somgogga ➖➕➗✖️ jou verder treiter nie bel sommer nou! 👍🏻”
- Lynette en Liya Fourie -
"hi, ons is besig met die gr4 oefen en vraestelle boek en dit is 'n wonderlike wonderlike hulp!!"
- Marianne
Shop Online
Is maths a daily struggle at home?
20+ years experience
Is wiskunde ’n daaglikse stryd by die huis?
20+ jaar ondervinding.