Moenie wiskunde-frustrasie alleen trotseer nie
Laat Wiskunde Wenners u kind help om te skuif van “Ek kan nie” na “Ek verstaan!” 💛.
Don’t face maths frustration alone
Let Wiskunde Wenners help your child move from “I can’t” to “I understand!” 💛.
Is maths a daily struggle at home?
20+ years experience
Is wiskunde ’n daaglikse stryd by die huis?
20+ jaar ondervinding.
Shop Online at
Please note: We no longer offer e-books or PDFs for sale. Only physical books are available.
Neem asseblief kennis: Daar sal geen e-boeke of PDF's meer verkoop word nie. Slegs fisiese boeke is te koop.
Customer Reviews
★★★★★ Rated 5 out of 5
As Ouma het ek n manie oor Wiskunde en lees. Oudste kleinkind in Gr7. Die boek bestel en dit is asof die liggie aangegaan het. Hy en Mamma stry sommer minder. 🤪 Doen jou n guns bestel die boek!
- Erna Rossouw
Goeie morê Nienke
Ek het die boeke gekry nogmaals baie baie dankie ek waardeer dit so baie.
Dis n uitstekende boeke
Dankie
Ek het die boeke gekry nogmaals baie baie dankie ek waardeer dit so baie.
Dis n uitstekende boeke
Dankie
- Rene
Goeie more Nienke
Ek deel met jou my blydskap oor hoe my jongste dogter, nou gr4, jul gr5 hulp boek ervaar.
Ons het besluit om reeds deur die boek te begin werk, omdat ons gesukkel het om verduidelikings te kry, wat sy verstaan vir gr3 en gr4. Nou kan ons terug gaan en die werk klaar maak vir die jaar - Lees meer..
- Chantellé
Goeie dag, ek wil graag laat weet hoe tevrede ons is met die Wiskunde Wenners werk boeke, vraestelle ens.
My kleindogter se punte is met 20% op vanaf die eerste kwartaal.
1e kwartaal- 66%
2e kwartaal- 76%
3e kwartaal- 86%
Sy het baie hard gewerk maar die vraestelle en hersienings het haar so baie gehelp.
Baie dankie.
- Jansie Venter
"Beste wiskunde hulpboeke vir u kind. Dit is regtig n' wenner. My dogter se Juffrou vandag haar boek gesien en my dadelik gekontak vir die nr sodat sy dit ook kan koop."
- Michelle Vaughan
🪄 Why Wiskunde Wenners Works
- We explain maths in simple, everyday language — no jargon
- We build confidence first, so learning becomes enjoyable again
- Our books and classes are designed for understanding, not memorising
- Learners say, “I finally get it!” — and parents say, “What a relief!”
Can't order online?
No stress — we’ll take care of it for you! Simply get in touch and we’ll handle the rest.
🪄 Hoekom Wiskunde Wenners Werk
- Ons verduidelik Wiskunde op ’n eenvoudige, alledaagse manier — sonder ingewikkelde woorde
- Ons bou selfvertroue eerste, sodat leer weer lekker en moontlik voel
- Ons boeke en klasse is ontwerp vir begrip, nie blote memorisering nie
- Leerders sê: “Ek verstaan uiteindelik!” — en ouers sê: “Wat ’n verligting!
Kan u nie aanlyn bestel nie?
Geen stres — ons hanteer dit vir u! Kontak ons gerus, en ons sal die res behartig.
Extra Math Classes
-
Gr 1-3 Individuele klasse / Individual classes R 570 per month*
30 min per week
-
Gr 4-7 Individuele klasse / Individual classes R 715 per month*
30 min per week
-
Gr 4-7 Individuele klasse / Individual classes R 1075 per month*
45 min per week
-
Gr 8-12 Individuele klasse / Individual classes R 870 per month*
30 min per week
-
Gr 8-12 Individuele klasse / Individual classes R 1305 per month*
45 min per week
-
Gr 8-12 Individuele klasse / Individual classes R 1740 per month*
60 min per week
*Terms & Conditions apply
Not sure if our help books are for you?

