Wiskunde Wenners 8

Wie is Wiskunde Wenners?

Wiskunde Wenners is ’n Suid-Afrikaanse onderneming wat daarna streef om Wiskunde makliker, verstaanbaarder en meer toeganklik vir leerders te maak.

Ons glo dat Wiskunde nie ’n daaglikse stryd hoef te wees nie. Met die regte verduidelikings, voldoende oefening en doelgerigte ondersteuning kan leerders selfvertroue ontwikkel en hulle volle potensiaal bereik.

Wat bied ons?

Ons ondersteun leerders op drie maniere:

📚 *Wiskundeboeke*

Hoëgehalte Wiskundehulpboeke, oefeninge en vraestelle met duidelike verduidelikings, volledige memorandums en praktiese oefengeleenthede.

💻 *Aanlyn Wiskundekursusse*

Ons brei ons aanbod uit met opgeneemde videolesse en notas wat leerders teen hul eie pas kan deurwerk, waar en wanneer dit hulle pas.

🎓 *Aanlyn Wiskundeklasse*

Individuele en kleingroepklasse met persoonlike aandag om leerders te help om moeilike konsepte beter te verstaan en selfvertroue te ontwikkel.

Missie

Ons missie is om leerders regoor Suid-Afrika van bekostigbare, hoëgehalte Wiskunde-ondersteuning te voorsien deur ons boeke, aanlyn kursusse en persoonlike klasse.

Ons streef daarna om moeilike Wiskundekonsepte eenvoudig te verduidelik, begrip te verbeter en leerders die selfvertroue te gee om Wiskunde met sukses aan te pak.

Visie

Ons visie is om ’n voorkeurverskaffer van Wiskunde-ondersteuning in Suid-Afrika te wees.

Ons droom van ’n generasie leerders wat nie Wiskunde vrees nie, maar dit met begrip, selfvertroue en trots aanpak.

Deur voortdurend ons boeke, klasse en aanlyn kursusse uit te brei, wil ons gehalte-Wiskundehulp vir al hoe meer gesinne toeganklik maak.

*Reeds meer as 23 000 Wiskundeboeke verkoop!* Van stres tot sukses!

Who Is Wiskunde Wenners?

Wiskunde Wenners is a South African business dedicated to making Mathematics easier to understand and more accessible to learners.

We believe that Maths doesn’t have to be a daily struggle. With clear explanations, sufficient practice and the right support, learners can build confidence and reach their full potential.

What Do We Offer?

We support learners in three ways:

📚 *Maths Books*

High-quality Maths help books, exercises and practice papers featuring clear explanations, comprehensive memorandums and practical opportunities to practise.

💻 *Online Maths Courses*

We are expanding our offering with recorded video lessons and notes that learners can work through at their own pace, wherever and whenever it suits them.

🎓 *Online Maths Classes*

Individual and small-group classes offering personal attention to help learners understand difficult concepts and develop confidence.

Mission

Our mission is to provide learners across South Africa with affordable, high-quality Mathematics support through our books, online courses and personalised classes.

We aim to simplify challenging mathematical concepts, improve understanding and empower learners with the confidence to succeed in Maths.

Vision

Our vision is to become a preferred provider of Mathematics support in South Africa.

We dream of a generation of learners who no longer fear Mathematics but approach it with understanding, confidence and pride.

By continuously expanding our books, classes and online courses, we aim to make quality Mathematics support accessible to more families.

*Over 23,000 Maths books sold!* From stress to success!

error: Content is protected !!