Sukkel u kind met wiskunde? Hier is hulp! Individuele aanlyn wiskunde ekstra klasse vir enige graad.
📌 Stem vir: Nienke – Wiskunde Wenners📅 Stemme sluit: 13 Oktober 2025
Elke stem tel en bring my nader daaraan om ’n groter verskil in kinders se lewens te maak. Dankie vir jou ondersteuning – en deel asseblief ook! 🙏