Graad 4 Wiskunde hulp

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Wiskunde hulp vir Graad 4 (nuwe uitgawe)

Sien graad 4 Wiskunde hulp voorbeeld (gratis!)
Besoek ons ​​winkelblad vir meer hulpbronne in Engels of Afrikaans

Price range: R105,00 through R125,00

Guaranteed safe checkout online.
Validated SSL Encryption.
Trusted Payment Partners
Hulpboeke verskaf duidelike verduidelikings, talle voorbeelde en geheue hulpmiddels om studente te help om wiskunde konsepte te verstaan en te bemeester. Hierdie tipe hulpbronne kan hul leer ondersteun en hul selfvertroue ‘n hupstoot gee in die aanpak van wiskundige probleme. 118 bladsye
Geskryf deur Nienke Nieuwenhuizen.

E-boeke (pdf) is in volkleur terwyl gedrukte boeke in swart en wit is.

Gedrukte boeke- Aflewering landwyd binne 2-5 werksdae vanaf besteldatum.
E-boeke- By aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang om jou e-boek(e) (pdf) af te laai.

 

Weight N/A
Dimensions N/A

1 review for Graad 4 Wiskunde hulp

  1. Rated 5 out of 5

    Marga Visser (verified owner)

    Ek het omtrent al jou ander wsk boeke gekoop…. lyk vrek oulik…

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Customer Reviews

5/5
error: Content is protected !!
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Stem vir my: Entrepreneur van die Jaar 2025 🎉

Ek is trots om te deel dat ek ingeskryf is vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie! 🌟 Nou het ek jou hulp nodig.

📌 Stem vir: Nienke – Wiskunde Wenners
📅 Stemme sluit: 13 Oktober 2025

Elke stem tel en bring my nader daaraan om ’n groter verskil in kinders se lewens te maak. Dankie vir jou ondersteuning – en deel asseblief ook! 🙏