Days
Hours
Minutes
Seconds

Lizanne

My dogtertjies is in Oranje Meisieskool en hierdie hulpmiddels gaan geweldig baie help. Jy verduidelik dit so mooi!! Baie dankie!!

Madeleine Muller

Wow ek nou gou deur gegaan, julle verduidelik so mooi…🙏🙏 beste besluit ooit om dit te koop. Mooi kleurvol sodat sy dit kan snap.. 🌸

Anonymous

Liewe graad 4 ouers… Ek het vir my hierdie boeke gekoop. Dit verduidelik die werk baie mooi… julle kan gerus vir julle dit koop.

Yvette Von Wielligh Jansen

Very impressive! I bought the digital downloads for my tutor students, absolutely going to stock up on Printed copies soon

Anonymous

“Goeiemiddag 🙋‍♀💐🌈NIENKE🌺BAIE DANKIE MY KIND HET GRD4 GESLAAG. VANAF N VLAK 1 IS HY OP VLAK 3 MET SY WISKUNDE. BAIE DANKIE “

Blanche

“Jou opsommings, oefeneninge en verduidelikings is so wonderlik. Sal graag weer n gr7 vir 2024 wil he. Baie dankie”

Anonymous

“more so baie dankie vir my boeke… ek sal beslis weer bestel… !!”

Michelle Vaughan

“Julle boeke is absoluut amazing. My dogter het in Junie eksamen n 1 gekry. Het hierdie boek gekoop. Van 20% na 68% nou in September toets reeks. Koop definitely vlg jaar vroeg die boek. Baie dankie”

Mary-jane Loggenberg

“Uitstekende diens, kan aanbeveel met die grootste vrymoedigheid. Binne minute nadat ek iets gevra is, is ek gehelp.”

error: Content is protected !!