Days
Hours
Minutes
Seconds

Zelda Johnson

“HI bitter dankie waardeer. Dis bitter oulike boeke”

Bianca

“Ek het verlede week vir my dogter jou Gr 5 en Gr 6 Wiskunde handleidings gekoop – dit is fantasties!!! Ek weet sommer ons Wiskunde hoofpyn is iets van die verlede.”

Coreen Stroebel

“My dogter is al van Graan R tot nou Graad 4 by Nienke. Wiskunde is haar gunsteling vak. Sy sien uit daarna om Saterdae Wiskunde saam met Nienke te doen. Haar punte is baie goed en sy verstaan so mooi want Nienke het die kuns om dit maklik te verduidelik sodat dit lekker raak vir […]

Lynette en Liya Fourie

“Hi Wiskunde Mammas, Wiskunde wenners, met Juf Nienke, het vir my en Liya n nuwe wereld oopgemaak, baie minder stress en baie meer selfvertoue, moenie dat die somgogga ➖➕➗✖️ jou verder treiter nie bel sommer nou! 👍🏻”

Marianne

hi, ons is besig met die gr4 oefen en vraestelle boek en dit is ‘n wonderlike wonderlike hulp!!

error: Content is protected !!