Wat ouers sê

Regte gesinne. Regte stories. Ware vordering.

Goeie dag, ek wil graag laat weet hoe tevrede ons is met die Wiskunde Wenners werk boeke, vraestelle ens. My kleindogter se punte is met 20% op vanaf die eerste kwartaal. 1e kwartaal- 66% 2e kwartaal- 76% 3e kwartaal- 86% Sy het baie hard gewerk maar die vraestelle en hersienings het haar so baie gehelp. […]

- Jansie Venter
error: Content is protected !!