Goeie morê Nienke Ek het die boeke gekry nogmaals baie baie dankie ek waardeer dit so baie. Dis n uitstekende boeke Dankie
“Ek het n graad 6 en 7 boek gekoop en in my klasse gebruik. Nie een van my 50 graad 7e en 50 graad 6e het die kwartaal gedruip nie!”
As Ouma het ek n manie oor Wiskunde en lees. Oudste kleinkind in Gr7. Die boek bestel en dit is asof die liggie aangegaan het. Hy en Mamma stry sommer..
Goeie more Nienke Ek deel met jou my blydskap oor hoe my jongste dogter, nou gr4, jul gr5 hulp boek ervaar. Ons het besluit om reeds deur die boek te..
Goeie dag, ek wil graag laat weet hoe tevrede ons is met die Wiskunde Wenners werk boeke, vraestelle ens. My kleindogter se punte is met 20% op vanaf die eerste..
“Beste wiskunde hulpboeke vir u kind. Dit is regtig n’ wenner. My dogter se Juffrou vandag haar boek gesien en my dadelik gekontak vir die nr sodat sy dit ook..
“”Amazing boeke !!””
“Ek Tutor al vir 10 jaar, eerste keer die jaar ‘n graad 4 en 5 sel gekoop, UITSTEKEND!”
My dogtertjies is in Oranje Meisieskool en hierdie hulpmiddels gaan geweldig baie help. Jy verduidelik dit so mooi!! Baie dankie!!
Wow ek nou gou deur gegaan, julle verduidelik so mooi…🙏🙏 beste besluit ooit om dit te koop. Mooi kleurvol sodat sy dit kan snap.. 🌸