Goeie more Nienke Ek deel met jou my blydskap oor hoe my jongste dogter, nou gr4, jul gr5 hulp boek ervaar. Ons het besluit om reeds deur die boek te begin werk, omdat ons gesukkel het om verduidelikings te kry, wat sy verstaan vir gr3 en gr4. Nou kan ons terug gaan en die werk […]