Wat ouers sê

Regte gesinne. Regte stories. Ware vordering.

Goeie naand. Hoop dit gaan baie goed.

Wil net vandag uit my hart uit dankie se vir julle wiskunde program. En van n moedelose ma na n opgewonde ma wat wiskunde aanbetref.

N dogtertjie wat so lekker saam met julle geleer het, opgewonde oor om te leer en dit elke oomblik geniet.

Baie baie dankie uit my hart. 👏🏻

- Chriselle Potgieter
error: Content is protected !!