Goeie dag, ek wil graag laat weet hoe tevrede ons is met die Wiskunde Wenners werk boeke, vraestelle ens. My kleindogter se punte is met 20% op vanaf die eerste kwartaal. 1e kwartaal- 66% 2e kwartaal- 76% 3e kwartaal- 86% Sy het baie hard gewerk maar die vraestelle en hersienings het haar so baie gehelp. […]